Kuier

SIRENE STRY TEEN SIEKTE

VOOR

Ná ’n ernstige verkoue in 2019 kon Sirene Paulse (42), ’n Telkom-winkelbestuurder van Somerset-Wes in die Kaap, net nie die eienaardige gevoel van pins and needles in haar regterbeen afskud nie. Maar nooit sou sy kon droom dat sy net twee jaar later as kwadrupleeg in ’n rolstoel sou opeindig en niks meer vir haarself sou kon doen nie.

Vir amper twee jaar het Sirene, ’n ma van twee, met die pins and needles saamgeleef, want geen dokter kon vir haar sê wat fout is nie.“Dit het eintlik begin met ’n rugpyn, waarvoor ek ’n Voltaren-inspuiting gekry het. Kort daarna het die vreemde, lam gevoel in my been begin. As ek gesit het, het my regterbeen sommer soos ’n donkie styfgeskop en kon ek nie verder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related