Kuier

'EK MIS HAAR SO BAIE'

IN DIE NUUS

Sy sal nooit die eerste keer vergeet toe sy haar babadogter in haar arms vasgehou het nie- 'n klein mensie vir wie sy moes lief wees en versorg, ongeag die uitdagings wat voorgelê het.

Maar daar is nóg 'n herinnering - een wat vir die res van Sunera James (37) se lewe by haar gaan spook: hoe haar dogtertjie aan haar vasgeklou het terwyl sy snakkend haar laaste asemteug gegee het…

Sunera sedriejarige dogter, Neyamiah Eaton, is gebore met die seldsame WWOX-geen, 'n ensiem op een van die mens se chromosome wat erge neuroontwikkelingsvertragings veroorsaak.

'n Paar dae voor haar dood in Mei het Neyamiah 'n virale infeksie opgedoen. Sy het 'n suurstofkonsentrator benodig om haar te help asemhaal.

Sunera en haar man, Curwyn Eaton (45), woon in Bromhof, Johannesburg, wat baiekeer ongeskeduleerde en verlengde periodesom die suurstofkonsentrator te laat loop nie. En hul backup-suurstoftenk was ook amper leeg. Die paartjie het met hul dogtertjie na die hospitaal gejaag, maar dit was reeds te laat…

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related