LIEFDE IN DUPLIKAAT
May 27, 2022
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s: MISHA JORDAAN
MIN babas word met ’n ekstra duim gebore. Maar Cher yl-Ann Mostert het tot op die ouderdom van drie met twee duime aan haar linkerhand gespog.
“My leeu” het sy dit gedoop, want sy het in die fliek The Lion King gesien selfs die koning van die diere het ’n ekstra klein kloutjie.
Haar man, André, hou tot vandag ’n botteltjie byderhand met dié verskrompelde stukkie vinger, nael en al, daarin. Dit is verwyder toe sy nog ’n kleuter was, maar hulle hou dit in ’n glasbotteltjie.
Haar linkerduim is egter nie al liggaamsdeel waarvan sy ’n ekstra stel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days