Kuier

ONS 'GESKENKIE' SONDER ARMS

As jong getroude paartjie was hulle saam-saam opgewonde toe hulle laas jaar uitvind hul eersteling is op pad. “Ons het saam gehuil toe die toets positief wys,” sê Hendrik Strauss (26) oor die groot oomblik toe hy en sy vrou, Mariaan (26) uitvind hulle gaan ouers word.

Die opwinding vir die paartjie, van die Vrystaatse dorpie Hennenman, was selfs groter toe hulle op 13 weke vir hul eerste swangerskapsonar na hul huisdokter is. Toe kom die skok. “Die dokter het lank na die sonar gekyk, en gekyk, en gekyk,” vertel Mariaan. “Toe sê hy hy sukkel om die tweede armpie te sien. Hy het ons na ’n spesialis in Bloemfontein verwys wat drie weke later ’n tweede sonar gedoen het. Dié het gesê nee, die baba het géén arms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related