Huisgenoot

ONS GESKENK SONDER ARMS

DIE seuntjie lê plat op die naat van sy rug op die mat in die sitkamer van sy ouers se huis op die Noord-Vrystaatse dorpie Hennenman.

Hy draai sy koppie na sy ouers wat op die rusbank sit. Sy beentjies skop woes toe hy homself omwoel tot op sy maag. Hy wil nou opgetel word, vra daardie ogies van hom.

Op agt maande sou die meeste seuntjies hulself kon opdruk om te sit, maar klein Hendré Strauss is sonder arms gebore.

“Wat is dit, Boeta? Wil jy hier by ons kom sit?” vra Mariaan (25) hom voor sy hom optel en tussen haar en Hendrik (26) op die bank laat sit.

Hendrik sit ’n teddiebeertjie voor hom neer. Hendré knyp die beertjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related