Kuier

KYK UIT!

Die talentvolle aktrise Zenobia Kloppers (45) het in 2019 haar staal gewys toe sy die hoofrol vertolk het in ’nuwe weergawe van die ikoniese fliek Fiela se kind. Sedertdien het sy gesig gewys in verskeie ander produksies insluitend Arendsvlei en Suidooster!

Dié keer kuier sy in ons. volg agt baie verskillende beraders by ’n hulplynsentrum wat inbellers met hul persoonlike kwessies probeer help, maar elkeen van die beraders moet ook hul eie uitdagings oorkom. Alkoholisme, gesinsgeweld, desperate soeke na liefde en geheime lewenstyle is ’n paar onderwerpe waarmee dié beraders te doen gaan hê… Zenobia vertel ons meer oor haar karakter, Lucinda Jackson, in dié telenovela.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related