VRA DR. PATRICIA
May 07, 2021
3 minutes
DR. PATRICIA
Help met dieet
Vraag
NIERVERSAKING
My man is gediagnoseer met kroniese nierversaking. Ons is nie seker van wat hy mag eet nie. Help asseblief. ONSEKER
Antwoord
BESTE ONSEKER
Niere is jou liggaam se suiweringstelsel wat afvalstowwe uit jou bloed haal, met ander woorde dit filtreer die bloed en maak urine wat deur die blaas uitgeskei word. Dit reguleer ook bloeddruk. Daar is heelwat risiko-faktore vir nierversaking, maar die algemeenste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days