OORVOUJAS
Dié soort jasse is gewoonlik van dikker materiaal soos wol, wat ekstra warmte bied in die bibberweer. Dis sjiek en perfek vir enige geleentheid. Leen inspirasie by die supermodel en hou dinge ekstra trendy deur jou jas te dra met bykomstighede en