Kuier

ALLES IN een skottel

WENK: Laat staan die slaai 'n uur of wat in die yskas voor opdiening. Dan kry die sous kans om goed in te sink en die slaai lyk baie aanskouliker.

HAM-EN-PASTA-SLAAI MET SUURLEMOENMOSTERDSLAAISOUS

Genoeg vir 4 - 6

BESTANDDELE

Vir die slaaisous

Vir die slaai

METODE

Maak eers die slaaisous: Klits al die bestanddele vir die slaaisous in 'n groot glasbak. Maak die pasta gaar volgens die instruksies op die pakkie. Wees versigtig om dit nie te lank te kook nie, anders gaan jy 'n pap en onooglike slaai hê. Spoel die pasta vinnig onder lopende koue water af en dreineer goed. Roer by die slaaisous in die bak en voeg die ham, seldery, tamaties, rooiui en die helfte van die grasui by. Meng versigtig. Sprinkel die res van die grasuie oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related