Kuier

BEVRY VAN DWELMS

Vir 16 jaar was hy aan dwelms verslaaf. En in daardie tyd het hy gesteel, op straat gebly en selfs in die tronk beland. Maar toe hy een aand sy eie lewe wou neem, moeg omdat alles in sy lewe skeefloop, het hy meteens 'n stem gehoor wat hom gekeer het. En dís toe Julian Plaatjies (38) van Villiersdorp in die Wes-Kaap besluit het om tot inkeer te kom en homself te bekeer.

Vandag is hy agt jaar dwelmvry en gebruik nie net sy getuienis om jeugdiges en mense in sy gemeenskap te motiveer en te bemoedig nie; maar hy studeer ook by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) om 'n substance misuse counsellor te word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related