Kuier

VAN DRUGS TOT DUIK

Hy het op 11 al geweet hoe om sy eie button– en daggapyp te stop en was vasgevang in die bose kringloop van dwelmmisbruik én die bendeverwante aktiwiteite wat daarmee gepaardgaan.

Maar Joshwin Taurijo van Jamestown in Stellenbosch buite Kaapstad het‘n keerpunt bereik toe die Here ingryp, en hy het sy lewe omkeer.

Vandag is dié 35-jarige ‘n gesinsman en pa van twee kinders, Lilah Jane (8) en Elijah (5). Hy is ook ‘n gelisensiëerde commercial diver in Qatar in die Midde-Ooste.

Dan is hy ook ‘n jeugfasiliteerder en sy hartvure brand hoog met liefde vir jongmense – om hulle in en oor die grense van Suid-Afrika heen te help om, nes hy, dié euwels te ontsnap.

Joshwin en sy vrou en eerste liefde, Charlene (34), se paaie het die eerste keer op hoërskool gekruis. Hulle het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related