JOSEPH SE DEURBRAAK
Apr 08, 2022
4 minutes
DEUR CHRISLYNN SIAS
“Jy is nooit te goed om sleg te word nie en nooit te sleg om goed te word nie.”
Só sê Joseph Mouton (57) van Jamestown net buite Stellenbosch in die Boland. Joseph was vir meer as 15 jaar haweloos, maar het 18 jaar gelede besluit om sy lewe te verander. Nie net omdat hy wou nie, maar omdat hy te veel mense seergemaak het in sy proses van selfvernietiging.
Vandag is Joseph ’n trotse law enforcement-beampte en hy het ook onlangs gegradueer as kapelaan-offisier. Met ’n Colgate-advertensieglimlag, verklaar hy sonder huiwering:“Dis net die Here. Hy het my kom uithaal daar waar ek gedink het geen uitkomkans was nie. Hy het aan my sy hand gebied toe die druk van die lewe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days