Kuier

ALLES VIR ANDER

Dit wat hy as brose vierjarige gesien het, kan Zachary Adonis selfs nou, op 12, nie sommer uit sy gedagtes vee nie. Daardie dag op pad na sy skooltjie saam met sy ma, het hy, toe nog nie eens in graad R nie, 'n hawelose man in 'n vullisblik sien krap. Hy wou dadelik weet hoekom die man dít doen.

Eintlik was sy heel van slag af, vertel Zachary se ma, Deona (47), 'n vroeë kinderontwikkelingspraktisyn. Sy het self gewonder hoe haar jong seuntjie selfs so iets opgelet het, laat staan nog haar daaroor uitvra - hy was immers net vier, vertel sy uit die gesinshuis in Rugby in Brooklyn, Kaapstad.

“Hy was upset en ek moes maar my woorde baiehet nie en op straat bly, is dit somtyds die enigste uitweg om kos uit vullisblikke te krap om te eet,"het sy aan haar klonkie verduidelik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related