Kuier

GENOEG!

Die lieflike predikantspaar, Jonas en Sunet Swarts, wat 'n gunsteling is onder almal, kom vanaand weer treffend gelukkig voor langs die tafel in hul rykmanswoning waar hulle 'n groep menseonthaal. Hulle is oral bekend en is selfs gewilde televisiepersoonlikhede, wat altyd die toonbeeld van perfeksie is.

“Jonas, julle huis is pragtig. Ek kan my so verkyk aan die dekor!” roep 'n vriendin glimlaggend uiten Jonas lag vreugdevol.

“Dit is wat die Here vir ons kan doen,” verklaar hy en almal hang aan die lippe van hierdi diep geestelike man. Almal, behalwe Sunet.

Wanneer hulle oë ontmoet, merk sy die koue, stiptelike staar en krimp innerlik ineen. “Here, help my. Asseblief. Help my om die krag te vind om hierdie man te veriaat, Vader. U is my hart bekend. Lei my vader. Wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 370 1. Lampolie (9) 10. Die seun s'n (2) 11. Meisienaam (3) 12. … de Janeiro (3) 13. Wys (4) 15. Wateropgaarplek (3) 16. Papie se huis (5) 17. Volgende op (2) 18. Geneesheer (4) 19. Porsie brood (3) 21. Natrium (4) 23. Gesluit (3) 25. ‘n Kindersi
Kuier5 min read
Nicky En Die Boontjierank
Oor saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ‘n suksesverhaal soos min opgedis. Drie miljoen mense was hul werk kwyt weens die covid 19-pandemie, en op 56 was Nicky een van dié wat skielik

Related