Gert Basson, alias Lindeque de Beer se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afri...view moreGert Basson, alias Lindeque de Beer se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, redakteur, skrywer.
Skrywersname:
Gert Basson
Dirk de Beer
Lindeque de Beer
Cor Lindeque
Hugo le Roux
Danz Cloete
Chris Sasner
Gert Cornelius
Lindeque de Beer (Samesteller)
Bevange
Onbevangeview less