Bevange
()
About this ebook
Bevange volgens HAT is oormeester; van groot vrees bevange te wees…Nou ja, in hierdie versameling speur- en misdaadstories is daar dikwels situasies waar die verhaalkarakters, en soms selfs die leser, in oomblikke van bevanging verkeer. Dié oomblikke dui egter nie altyd noodwendig op oomblikke van groot vrees nie, want partykeer is dit bloot hilariteit wat jou oormeester.
Maar moenie te gerus wees nie, want daar is genoeg donker oomblikke om jou onrustig na die skadu’s om jou te laat kyk of jou ore te spits vir daardie onbekende, sagte geritsel…
Lindeque de Beer
Gert Basson, alias Lindeque de Beer se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is. Geboortenaam Gert Cornelius Basson Nasionaliteit Suid-Afrika Beroep Joernalis, redakteur, skrywer. Skrywersname: Gert Basson Dirk de Beer Lindeque de Beer Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Chris Sasner Gert Cornelius Lindeque de Beer (Samesteller) Bevange Onbevange
Related to Bevange
Related ebooks
Monster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamerling - moord op die drumpel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadu Van Dood: Bloedgebonde Reeks Boek 8 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoos honde van die hemel Rating: 5 out of 5 stars5/5Onsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5My kat word herfs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGriet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Buiter Seëvier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrane en Karmosyn Fluweel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoonlag van die Duiwel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloed en Modder: Bloed en Modder, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedmaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp 'n dag, 'n hond Rating: 5 out of 5 stars5/5Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Bevange
0 ratings0 reviews