Huisgenoot

Om te bie of nie

DIS te goed om waar te wees – ’n parkeerplek reg oorkant die veilinglokaal én onder ’n koelteboom?

Adriaan McGregor kan sy geluk nie glo nie. “Kaap van Goeie Hoop, lyk my jy hou net goeie beloftes in vir dié dag,” sê hy vir homself.

In die ruim voorportaal hang die aroma van koffie, maar hy gaan eers registreer voor hy na die toonbank met die rye wit koppies beweeg. Daar is ’n vrou voor hom … ’n vrou met ’n roesbruin vlegsel langs haar kop.

Hy wag dat sy haar tee kry en is vir ’n oomblik dronkgeslaan toe sy die koppie met die Oosterse teesakkie onder die koffiekraantjie hou.

“Die urn met kookwater is links,” probeer hy keer, maar dis te laat.

Sy kyk nie om nie, begin net weer die proses van voor af. Toe sy omdraai met die vars koppie tee in haar hand, kyk Adriaan in ’n paar grysgroen oë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related