Ebook676 pages12 hours
Satyn Omnibus 3
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë.
In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van ’n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou.
En in Helena Hugo se Troukoors kan Minette nie wag om oor ses weke mevrou professor Paul Hagen te word nie. Aan die besware, bespiegelings en beskinderings van almal om haar steur sy haar nie meer nie. Dit het niks met enigiemand te doen dat Paul met een van sy studente trou en dat daar so ’n groot ouderdomsverskil tussen hulle is nie. Behalwe één persoon: Pierre Hagen, Paul se seun . . .

Author
Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo
Ettie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skryf sy vir die Satyn-reeks, waarvan Sonnet sonder woorde en Sterre is vir ewig maar enkele titels is. Sy en haar man, Roelf, woon in KwaZulu-Natal.
Related to Satyn Omnibus 3
Related ebooks
Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Haar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSelma en Louise Rating: 5 out of 5 stars5/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie uil in die ysbos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5Moord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMispa Rating: 4 out of 5 stars4/5Polvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsErfgenaam vir Groenvlei Rating: 1 out of 5 stars1/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Soekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMadeliefies van staal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5'n Belofte vir Bippie Rating: 5 out of 5 stars5/5Haar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Satyn Omnibus 3
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Satyn Omnibus 3 - Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo
i3Na book_preview_excerpt.html }M#G_a͙ݓPUZU%L T8٧0czOe/Y{͞=3s|Ԍq?~?|g]b>RC>͛
\r;lLǍ>.SLoVJc2
73\OMxdYCيM!>!|$jfQF_
&[HI̩n.lNxHlL)(ߗSGmڹ
wl{!r.#z]e6.Ec?^=v$\cI1vXC|)kYmc/kjV.ȥo!kpnARPX@?r!o$KƇ!rќN*ůe {qlrgF'yyNɲ[KbVFဘ;H`:Y=>lRIT$@"]CW"#ך8fty)q>
+[_9~xʳkDEbD1s<Y?*ɯgGqT
2SINHel*S.'kj_Or[ʟ?SQOQǃvgeq)&rQ,)y3]*,,qHUpderiт(Q->.=Ak( :bd3!WT_.N^4&XcʪBrEy9@r?y릊4AN5jj*Z~o9dL'(h]MȺPK*GlQ~ɽ]8F9.yK6o+|E|]:)58^[x
5TEwr$} [vU=͢kw]Tͩ
߈ՎTA[,b'ZL\w湕C]|g(&+O<2^xiO]78e?초xȡm,b!CY_lf.\-Cm#6$~R&X:PK*(E9rq"p."LU,H2kZjlr*gD}QW@?61R|-({D~o
iLb4UNb54.O|cßDiM`D3+Q5 ܌_EXNѨpv!=qOuqr|~icRNvt!r*V'Qs04g^jg-u5M$Wbg,h3q'@fuY3b4v?N~ n>]LҮP.t녽l!: ؉kK}FyM/*Oh;3QGzH= jWQPG"*om܄l=418M
ZYq*ִ0Չ2OhVB^ht'ob7 WN%/4Ns\gQX:GyXKLڹZ4n3.@T*z2}IJ&܃-Jb[4N%PAx6{X{Ɩk"GGd;YЈZ䈙 >5x(Qy
H*τ
Dpz~j_rMqE$ Rx
ZsM5T