Huisgenoot

Ellie rebelleer

KIRK DOUGLAS, die hartebreker met die kuiltjie in sy ken, is dood op die ouderdom van 103 jaar. ’n Hele 103 jaar! Volgens die ouderdom wat hy bereik het, is sy nou in haar gr. 1-jaar, wel, miskien haar gr. 2-jaar, van die laaste halfeeu van haar lewe.

“Ek moet saam met jou na die kerk se tee vir die oues van dae gaan?” Sy kyk Adriaan vererg aan. Eens op ’n tyd was hy die Kirk Douglas van hul dorpie. Sy het nogal ’n lewe saam met hom oorweeg, maar nou weet sy nie meer nie.

“Ellie, jy gaan dit geniet. Die susters van die gemeente doen baie moeite om dit vir ons lekker te maak.”

“Wie is jou ‘ons’? ’n Klomp ou mense wat net wag om dood te gaan?”

“Juis nie; dit is mense wat besluit het om elke oomblik van hul lewe te geniet.”

“Nè, om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related