Huisgenoot

NUWE VONKEL IN DIE OOG

DIT was byna of die wêreld vir haar gaan stilstaan het, soos sy in een van haar bekende liedjies sing. Maar nadat sy die afgelope paar jare harde bene gekou het met die dood van haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen, ’n hofstryd oor sy testament en om as enkelma die pot aan die kook te hou, het Amor Vittone nou weer nuwe lewenslus en ’n vonkel in die oog.

Sy is terug op die kassie as die vryerige Zelda wat so graag dinge in die sepie 7de Laan kom deurmekaarkrap, en in haar eie lewe is nie net haar hare ligter nie maar ook haar gemoedstemming.

Die borrelende sangeres, aktrise en TV-aanbieder is veral opgewonde oor haar terugkeer na die Ná die vorige fase van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related