Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK HOOP HIER’S SINGLE MANS!’

Amor Vittone se opmerking op VIA se Kom ons braai: Celebs het die tonge aanlyn laat klap; sommige kommentare was vleiend, maar ander nié

Ag, die arme Amor, sy’t net ’n ou grappie gemaak. Sy’s dan saam met ’n groot grapjas op die program gewees. Leef en laat leef, mense. Sy’s eintlik ’n baie aangename mens met klas. Moenie altyd die bobbejaan agter die bult gaan haal nie.

MAGRIET

Sy wil eintlik net daarmee sê sy soek skatryk single ouens. Sterkte vir jou, Amor. Ek hoop regtig jy kry hom.

ELRO

Ek is mal oor haar. Ek het haar al ’n paar keer ontmoet. Sy is ’n lieflike mens wat baie drama beleef het, en dit moes hanteer. Baie ander mense sou net op ’n hopie gaan sit het as hulle in haar skoene was.

PETRO

Wie is ons om haar te oordeel? Wat sy met haar lewe doen, het tog niks met niemand uit te waai nie. Sy is ’n sprankelende en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related