Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘JY KAN GLIMLAG DEUR JOU PYN’

Chester Williams se 52ste verjaardag was moeilik vir sy vrou, Maria. Sy en hul kinders mis hom elke dag, maar probeer gelukkig wees

Maria, ek weet hoe lief jy en Chester vir mekaar was. Ek het op my rusdae by Panorama-apteek gewerk. Eers vir jou leer ken en later julle twee saam. Wat ’n stunning paartjie.

SARIEN

“Gone but not forgotten.” Hy was ’n ware sportlegende en het ’n pragtige siel gehad. Mag jy vrede vind, en mag die pragtige herinneringe aan jou lewe saam met Chester jou voed. God se seën aan jul familie.

BERONICE

As jy nog nooit jou lewensmaat verloor het nie, sal jy nie die pyn verstaan nie. Ook nie die groot leemte wat dit laat en die eensaamheid nie. Maria, ek hou jou in my gebede en gedagtes vas. Ek gaan deur dieselfde.

CHARMAIN

Hy was jou geesgenoot, jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related