Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK MOES ’N RUK LANK IN MY KAR WOON’

Samantha Leonard, wenner van die talentsoekprogram Die kontrak, sê haar pad na sukses was ’n moeilike reis. Maar sy’t nooit haar droom laat vaar nie

Samantha, jy is vir my so dierbaar. So bly vir jou; goeie dinge gebeur met goeie mense. Jy het uithouvermoë soos min, en ek kan ure lank na jou besonderse mooi stem luister. Geniet elke oomblik, dit is nou jou tyd.

LORRAINE

Jy bewys weer die ou spreekwoord waar – aanhouer wen. Welgedaan, ek is so bly vir jou, Samantha Leonard. Jy is ’n voorbeeld vir almal wat soms moeilike tye moet deurmaak om nooit op te gee nie. Hou net so aan.

NADIA

Ek is ’n enkelma met twee kinders. Ons hou net deur die Genade en omgee van ander mense ons liggaam en siel bymekaar. Ek is bly dat die geluk vir jou gedraai het, mag ander ook dieselfde beleef. Welgedaan, Samantha.

SUSAN

En ek het nog altyd van jou stem gehou, ek was hartseer toe jy uitgeval het. Maar jy het gewys jy gaan lê nie. Baie geluk en voorspoed. Waardeer die mense wat jou dra en ondersteun.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related