Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘KINDERS MOET NA MY KYK EN HULSELF SIEN’

Zozibini Tunzi het in ’n wêreld grootgeword waar haar natuurlike hare nie as mooi beskou is nie, maar persepsies oor skoonheid moet verander, sê ons Mej. Heelal

Baie geluk aan onse Zozibini. Sy verdien dit. Sy is so pragtig en uniek. Die mededinging in Atlanta was sterk tussen die topvyf. Ons moet so trots wees op haar.

THERESA

Ek hou daarvan dat sy haar natuurlike hare embrace. Sy leer ons dat ons ons-self nie hoef te verander na gelang van ander se persepsies van skoonheid nie.

JO-ANN

Nog ’n duim in die lug vir Suid-Afrika. Eers is ons bo in sport, toe kulturele pryse en nou dié prestasie. Baie geluk, Zozibini. Ons land doen ook dinge reg!

WILNA

Ek is nie verbaas dat sy haar mede-dingers uitgestof het nie. Sy is pragtig. Haar ouers is seker baie trots op haar, en so ook die hele Suid-Afrika.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related