Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 TE VEEL BOERETROOS SLEG VIR JOU KROOS

Kenners waarsku koffie kan jou kind se slaapgehalte, beendigtheid, hart en spysvertering nadelig beïnvloed weens die hoë kaffeïen-inhoud

Nee wat, koffie is lekker. Ek drink twee koppies ’n dag en is amper 74. Ek het nog nooit iets oorgekom van koffie nie. My ouers en grootouers het sterk sakkiekoffie gedrink, en hulle was besige mense wat oud geword het!

CAROLINA

Ek het gelukkig nie my dogter met koffie grootgemaak nie. Net my man drink koffie in die huis. My ma en ek en my dogter hou net mooi niks van koffie nie. Hulle drink net tee. Ek drink weer glad nie tee óf koffie nie.

JOLANDI

My ma het ons elke oggend wakker gemaak met die lekkerste koppie koffie. Vandag drink ek glad nie meer koffie nie. Meer as 30 jaar al kan ek nie die smaak van koffie verdra nie, hoewel die reuk vir my aangenaam is.

JENNY

Wil ons laat proe, . En 35 plus jare later verkies ek tee bo koffie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related