Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIS VERBY,’ SÊ NÁDINE

Vir die glanspaar Derick Hougaard en Nádine was Valentynsdag vanjaar hartseer, want ná “vier jaar, ses maande, 20 dae” heroorweeg hulle hul verhouding

Ai, Nádine, vir die regte persoon sal jy for keeps wees. Jy was daar vir hom toe sy vlerkies geskroei was; nou is hy sterk genoeg om weg te vlieg. Jy is steeds die rots en jy sal staande bly.

HETTIE

Nádine is ’n pragtige mens volgens wat ek al van haar gesien het. Sy maak nooit skandes nie. Nádine, jy sal ’n goeie man kry, ’n man wat jou altyd op die hande gaan dra. Sterk staan.

LENIE

Liewer nou as later. Nádine is so ’n vrolike mens en so op en wakker. Gaan aan met jou pragtige, vrolike geaardheid. Jy het dit ver gebring en jy is nog steeds op pad na verdere groot hoogtes.

PATTIE

Al jou aanhangers respekteer jou en gee om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related