Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MARK SE STEM IS STIL

Die omroeper is op 53 oorlede nadat hy sedert sy tienerjare met testikulêre en longkanker saamgeleef het. Ondanks sy gesondheidsuitdagings was die immer positiewe Mark ’n groot inspirasie vir Suid-Afrikaners.

Ek luister al vandat ek kan onthou na Mark. Dit was hartverskeurend om te moes sien hoe hy agteruitgaan. Nou is hy verlos van alle pyn. Baie sterkte aan sy familie.

ALLETHIA

Rus in ewige vrede, Mark Pilgrim. Jy het soos ’n ware en dapper kryger geveg. Jy het soveel vreugde na die radiostasie gebring. Radio sonder jou gaan nie dieselfde wees nie.

PAMIE

Ek buig my hoof uit diepe respek vir die man wat so hard geveg het. Jy het ons geleer om nooit tou op te gooi nie. Alle meegevoel en seëninge aan sy familie en vriende.

BOITHUMELO

Nou het God jou huis toe geroep en vry gemaak. Geen pyn meer nie, en jou werk op aarde is verby.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related