Kuier

DIE HYSBAK

Die hysbakdeure skuif byna geruisloos oop… Vir die siggestremde man met die donkerbril en sy goedversorgde labrador, Lady, is dit nou al tweede natuur om soggens, smiddaeen selfs saans die hysbak te gebruik sodat hy ‘n drankie in die private pub vir VIPs op die grondvloer kan geniet. Nou is hy op pad kamer toe.

Dis sy tweede week in Suid-Afrika. Oor ‘n paar dae moet hy en sy musiek groep weer terug vir hul volgende toer. Hy vind dat die Suid-Afrikaners ná 1994 nogal meer toegeeflik is. Hoewel hy nie hul gesigte kan sien nie, kan hy die positiewe vibrasies deur die res van sy sintuie aanvoel. Sy blindheid het as't ware veroorsaak dat sy oorblywende sintuie ekstra sensitief geword het. Wat die Suid-Afrikaners blykbaar nóú ondervind,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related