Huisgenoot

Hier kom ’n ding

WAT het haar tog besiel om in te stem, dink Esmé wrewelrig toe sy die deftige restaurant statig binnestap. Dis Sondagaand, maar dit wemel van mense. Sy kyk ondersoekend om haar rond. Nie ’n slegte keuse nie. Net effens te romanties na haar sin.

Daar is spieëls teen al wat muur is om die sagte kerslig van elke moontlike hoek te reflekteer. Op die agtergrond speel klassieke musiek. Sy is totaal onbewus van die effek wat sy op die manlike geslag het en sien nie eens hoe talle nuuskierige oë haar volg nie.

Die swart satynrok vloei sag oor haar slanke lyf en aksentueer haar sensuele kurwes. Haar blonde hare is elegant laag in haar nek gebind en haar grimering stylvol aangewend.

Die hoofkelner bevestig die bespreking en lei haar na ’n tafel in die hoek langs ’n gesellige kaggel. Esmé

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related