Huisgenoot

Agter slot en grendel

'DIT lyk of jy iemand wil doodslaan met daardie hark! Ek koes by voorbaat.”

Die diep manstem wat naby en hard opklink, laat Elizabeth hyg van skrik.

“Wie’s jy?”

“Die eienaar van die huis.”

Die ellendeling wat haar so laat skrik het, klink asof hy wil lag.

“Waar’s jy?”

“Hier bo.”

Stefan se kop verskyn tussen die blare van die rankplant wat die dekreling boop die dak van die dubbelmotorhuis geil oorgroei. Dis ’n groot manskop met lang donkerbruin hare en ’n baard, en sy oë is skrefies van ingehoue lag. “Stefan Markgraaff, jou buurman.”

“Waar kom jy vandaan?”

“Hier gebore en getoë – Johannesburg, Suid-Afrika,” antwoord hy opsetlik, steeds vol lag, al weet hy presies wat sy bedoel.

“Nee, ek bedoel… “Elizabeth trek haar asem in en sê dan afgemete: “Ons is veronderstel om ingeperk te wees, en ek het niemand hier buite op my sypaadjie verwag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related