Huisgenoot

Troeteldiere toegelaat

WILLEMIEN stuur ’n dankgebedjie op toe ’n kar amper reg voor haar uit ’n parkeerplek trek. Daar is nog ’n paar minute tyd en sy gebruik die truspieël om haar lipstiffie te verfris en enige verdwaalde hare op hul plek te druk. Nie te onaardig vir iemand vir wie 40 lê en loer nie.

Met die fyn lyntjies om haar oë en die streep sproetjies oor haar neus het sy lankal vrede gemaak. Die ligte hare waarin nog geen sweempie grys sigbaar is nie, is vandag in ’n stemmige rol agter haar kop vasgemaak.

Sy wonder weer hoe die man lyk. Die stem oor die foon het iets in haar geroer, so diep en warm. ’n Stem vir die radio.

Vir al wat sy weet, het die man ook ’n gesig vir die radio, is hy korter as Danny DeVito en weeg hy 300 kg. Sy lag vir haar eie verspotheid toe sy in die skerp Seepuntse son

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related