Huisgenoot

Die gelykenis

SY STAAN in ’n Normandiese klooster in die middel van die see. Buite loei die Februariewind, en binne haar broei die besef: Hierdie is nie haar pelgrimstog nie.

“Die aartsengel Migael het in die jaar 708 aan die biskop Aubert van Avranches verskyn en hom beveel om ’n klein kerkie hier op die rots te bou,” vertel die natgeswete gids in ’n swaar Franse aksent. “Die engel moes nog twee keer aan hom verskyn en moes selfs die biskop se skedel met sy vinger deurboor voor Aubert aan sy versoek gehoor gegee het.”

Sy wens hy was hier.

Haar oë dwaal verby die ander toeriste na die venster en oor die see, voor dit op die kim tot rus kom. As sy tot in die toekoms kon kyk, sou sy haarself middel Maart in haar bedompige pienk kleintydkamer aan die suidpunt van Afrika aantref. Teruggeboender in ’n ouerhuis deur ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related