Ebook285 pages5 hours
Op 'n dag, 'n hond
By John Miles
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas ’n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In ’n klein tuinwoonstelletjie sit en luister ’n oudonderwyser een stormagtige aand na ’n vrou wat met heimwee sing van ’n rivier in ’n ander land, van die verlies van ’n vaderland, en van ’n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag . . . Dat die verlede ’n manier het om jou spoor te volg, en jou te dwing terug na waar alles begin het. Op ’n dag, ’n hond is ’n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieël eindelik ’n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is ’n aangrypende roman en word, soos altyd, gekenmerk deur Miles se aweregse humor.
Author
John Miles
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die buiteveld, Voetstoots en Op 'n dag, 'n hond. Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.
Read more from John Miles
Liefs nie op straat nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoetstoots: 'n episode Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek uit die doofpot Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Op 'n dag, 'n hond
Related ebooks
Getuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Koljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAdrenalien: Die waarheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie antie met die pienk rok en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Piekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die vuur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStil punt van die aarde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Tweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaalkolk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se ontwaking Rating: 5 out of 5 stars5/5Die blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Sewe dae by die Silbersteins Rating: 1 out of 5 stars1/5
Reviews for Op 'n dag, 'n hond
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews
Book preview
Op 'n dag, 'n hond - John Miles
SNa book_preview_excerpt.html }\˲qx㘉h^Zc&((j\j4.?X/̟K|, w(;Lkƣ*'OfݟϿxTm=\>9z~w/~wa?nYs5R]\]Cjr*շ._K|POMcs>Uk7]njס?5!.kslOx1^oo];ܴTcZéԃ5<a>o~~vS*~~8_(++/4-T5[8BL˩ݢ#7}䐪sk#6ŸTΞC:áK^־A}z\dS}a1RuP\NBjC2Fnu
K?7qZ6Bnku¾G_]U})cyW$*.Q|LŻ6LR! sF%K
nF_l5o|܇ٞt-un'-ni9N`+[ݚ]xUnᅥWuC궚BOXYX \@=!fC1L0u!7>xCJH#qC(scXȣRxy
^&CTĭ
E
;\#/`2[gqYQ]15I,6qm,` ':tjaf+Bп|$Gԛ]1Hw2Cvѩ^
nbnV&j_ry=-Ҟ`=̓t d߲*>C:kBkbV )XPiqwR©mCCf](5*ݹm?Uҙ){e/tn0V{Gh{8 }SAghT0nһ:B77;٩UBGx2"&@r]DV
eiI.%u}
7h|]WON b }
=saԅǕUc-r}((z=dІoscFMٗ@AxG N\P/gE9x\uqڴ1LS"caij7Zq;:,fyٴI]3cHxwV^NSNTX71GxbDj1ƎZ5#rX
4)$eIFZ8>=5EPp7r)ud6s
CL玤gW5,bB\
1g>i#lWC,u3ܳKoV %࿓;p{#FOzn/Ank,E>c%V(IBӫ F~&nԸ˔yȌ1z?:-9'gz_C:`,^Iz
9JѼ˯1.nh_7@YC<oeXY" q)d-ax}`+yT,kDTg/W#%X冪.zД%zWKumݱ>wr
F s]Z7нL8p4/ӈi@3\RXL;]eN #OH&Yh\ =Jns+v|9M%d`M $ȥ>Ƀqb e<#(w~Fp\OSGqF,£tIBiUˋd71v)(Bzy1\:3>5OۣBbbnc)o3wpy@]Ƅ ]!cZ.^232{-pB"2!rcDm"r-j#+2;g-ڍ)e1w oy52~;m%C- ;!c@Vdv+^|_Se}ГkPتo3$ّ`BQЍʟrtHVYq5Ien@0NՀ#1Xxӻ&qywo/9}˪CL*cvitBvU*PV7}Z3vՍj,,^
)ݕ`z28r!`{RA638.v%Zէ?%Zazi#0Wϒl@FY
^`.Lw¹NNF|HChEz>$esK=UYp^P#KԵm)/)Õ1(q
|zV1hK`L$ 4"Ro6c+Ƞ9 0A7xCyja4sUnІ1^@~u.hB9?U'eqHO3} ]lRB
7l0)=z+T=7>d p/D<F5_LQ,hŦmJj1di4\ˡLo2Ŧk%@.jCl!Ui>\*[(H]uV=0WwzdLl-+G rKvIVd x4܆'