Rapport

’n Debuut wat aardplate verskuif

Luistervink: 13 stories deur Madré Marais. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R220.

Toe hierdie nuwe bundel by my afgelewer is, was Corona nog ’n ligte Mexikaanse lager. En net mooi die dag toe ek die laaste storie, “Ek het jou nie vergeet nie”, klaarmaak, is die produksie van Corona in Mexiko weens die Covid-19-pandemie gestaak.

Ongewoon bygelowig blaai ek terug na die stories in die bundel wat ek pre-Covid-19 gelees het . . .

Reeds voor die interkontinentale krisis had verskeie van se stories ’n dreigende terugspoeling (, soos hulle in Engels sê), maar nadat ek al 13 gelees en beleef het, voel ek weer die krag van kontak met die kollektiewe onderbewuste. Uit ’n manuskrip wat moontlik uit meer – sinister.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related