Rapport

Liefdesverhaal aan die Kaapse Vlakte

As die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories deur Brian Fredericks. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R245.

Vir liefhebbers van die Afrikaanse kortverhaal is die naam Brian Fredericks nie onbekend nie. Hy debuteer in 2013 in die bundel Nuwe stories 2 en van sy verhale verskyn ook in Bly, die Woordfees-kortverhaalbundel van 2016, en in verlede jaar se Die nuwe Afrikaanse prosaboek, saamgestel deur Sonja Loots en Steward van Wyk. Nou, uiteindelik, verskyn Fredericks se solobundel As die Cape Flats kon praat met vyf nuwe verhale asook nuwe weergawes van vier voorheen gepubliseerde verhale.

Die bundeltitel is ontleen aan James Baldwin se roman (1974), wat in 2018 in ’n Oscar-bekroonde fliek omskep is. In sowel die roman as rolprent speel ’n liefdesverhaal af in die vroeë 1970’s in Harlem, New York. Fredericks se bundel kan eweneens as ’n soort liefdesverhaal aan die Kaapse Vlakte gelees word (2000) wat as motto hierdie idee ondersteun.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related