Weg!

The Good, The Bad... en die blouaap

‘Was jy al in die wildtuin?” vra ’n ou vlam my eendag. Sy (ons noem haar sommer Ounooi) is ’n Laevelder en ons kuier by haar familie op ’n plaas buite Barberton. Ek is ’n Weskusklong en in daai plat fynboswêreld waar ek grootgeword het, is die wildste ding wat ek ooit as kind gesien het, ’n rooihakskeen-volstruismannetjie wat ’n wyfie probeer inhaal langs die Velddrifpad. Dus, nee, ek was nog nie in die wildtuin nie.

Douvoordag die volgende oggend pak ons rugsakke, ’n viermantent en ’n koelboks onder ’n seil agterop die roomkleur enkelkajuit-Toyota Hilux van Ounooi se pa. Dis ’n tipiese plaasbakkie met duike in die bakwerk, spons wat by die sitplekke uitpeul, die instrumentepaneel permanent onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop

Related