Weg!

BRIEF UIT Jozini

Die oewer van die Jozinidam is waarskynlik een van die indrukwekkendste plekke om te kamp. Die geriewe is nou nie watwonders nie, maar ’n mens voel regtig asof jy ín die wildernis is.

Dis ’n ongerepte uithoek van KwaZulu-Natal dié. Die dam lê binne die Phongolonatuurreservaat, een van die oudstes in die land wat nog deur Paul Kruger verklaar is. In 2014 is ’n klomp van ons soontoe om soos gewoonlik te gaan tiervis vang,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related