Klim Op Afrika Se Dak
Ons sug dikwels dat ’n mens duisende kilometers moet reis en ’n klein fortuin bestee om ’n buitelandse vakansie te geniet. Soms wil ons só ver anderkant die horison tuur dat ons vergeet om net hier langsaan by ons eksotiese bure soos Namibië, Botswan