Weg!

MY HEERLIKE GAP-JAAR

Was jy een van daai gelukkige mense wat ná matriek ’n gap- jaar kon neem? Ek was, en vir daardie hele jaar was daar net twee dinge op my agenda: Om my hare lank te laat groei, en om so veel as moontlik voëls af te merk. Terwyl my klasmaats dus in Londen gaan ponde verdien het, is ek Botswana toe om pulas uit te gee.

In alle eerlikheid: Ek het karig gelewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related