Weg!

VOËLS

Hier rondom my 40ste verjaardag het my huisdokter voorgestel dat ek begin draf. Ek het haar belowe om dit te oorweeg, maar heimlik gedink: Ag, wat is die kans? Daar bevind ek my toe op die oggend van 17 Oktober 2022 volspoed aan’t nael deur die O.R. Tambointernasionale lughawe se vertreksaal.

My waardigheid het nie meer saak gemaak nie – ek wou net by my vriend Anton Kruger uitkom waar hy dapper stoei om die vertrekhek tot op die nippertjie oop te hou. Eers toe die vliegtuigwiele die aanloopbaan verlaat, kon ek ontspan en toelaat dat die opwinding van ons reis deur my spoel.

Ek en Anton was op pad na die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg1 min read
Kyk Hier!
Wanneer die sentrale deel van Botswana somerreën kry, dreineer die water na die Makgadikgadipanne, wat dan die habitat word van duisende flaminke en ander watervoëls. By die Nata Bird Sanctuary het jy maklike toegang tot die Sowapan, die oostelike de
Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da

Related