Weg!

Die Noord-Kaap maak heel

Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En dan moet sy vir hulle gemoedsrus gee dat hulle spesifieke voertuig die mas sal opkom.

“Sal ons regkom met ons Renault Duster 4x4?”

“Wat van ’n Ford Everest 4x2 met diff lock en goeie tyres?”

“Ons het ’n 4x4 met ’n daktent, sandplanke en winch, maar nie veel ervaring in veldry nie. Gaan ons voertuig seerkry?”

As die mense maar net weet dat Genevieve, die streekskommunikasiebestuurder van Sanparke in die Noord-Kaap, al hierdie plekke met haar klein Kia Sonet besoek.

“Ja, mense worry nogal baie oor die paaie,” sê Genevieve.

“Ek dink besoekers wat nie die Noord-Kaap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld

Related Books & Audiobooks