Weg!

Die Bloudraad-Kewer

Vir die eerste 16 jaar van my lewe het ons klokslag een keer per maand die motor gepak en vir ’n naweek Baviaanskloof toe gegaan. My ouma en oupa was afgetrede kleinboere en het op die plaas Mistkraal gewoon. Ons het in Port Elizabeth gebly en die Baviaans is net om die draai.

My ouers het nooit gesê hulle gaan “Baviaanskloof toe” nie, maar het eerder gesê hulle gaan “huis toe” wanneer ons dié naweekbesoeke beplan. Hulle was albei boorlinge van die kloof en is slegs daar weg vir hoërskool op Willowmore en om later in Port Elizabeth te gaan werk. Kloof toe was steeds huis toe.

Die Baviaanskloof het sy naam gestand gedoen en ons het dikwels op troppe bobbejane afgekom soos ons gery

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related