Weg!

Die rivier loop!

Verlede Donderdag bel my ouer broer Neno en vra of ons nie saam met hulle die Kurumanrivier by Van Zylsrus wil gaan kyk nie. Ons het nog nooit gesien dat dié droë rivier loop nie, al het ons hier grootgeword. Ek oorweeg dit vir ’n oomblik, maar besef ons kan nie.

Ons het kuiermense en my werk is reeds agter op die plaas – ek en my vrou, Petra, boer met beeste en Meatmaster-skape suid van Askham, langs die Upingtonpad.

“Nee,” sê ek vir Neno, “ek wag dit in by Askham, dán eers is dit ons rivier.” Sien, ons is nader aan Askham as wat ons is aan Van Zylsrus. Die mense van Van Zylsrus en die plase stroomaf van daar het klaar die rivier gesien. Ons beurt kom.

’n Week verloop (onthou, dié rivier loop stadig!) en ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related