Weg!

Jan Publiek het gestem

Ons gunsteling-inskrywings vir die British Natural History Museum se kompetisie Wildlewefotograaf van die Jaar vir 2022 het in uitgawe #205 verskyn. Dié gesogte kompetisie het toe meer as 38 575 inskrywings ontvang waaruit slegs 100 wenners gekies is. Vir die uitstalling in Londen het die beoordelaars egter ’n bykomende 25 noemenswaardige inskrywings ingesluit waaruit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg3 min read
SA Deur ’n Lens
Die Suid-Afrikaanse Fotograaf van die Jaar is ’n relatief nuwe kompetisie wat in 2021 op die been gebring is deur die fotograaf William Steel met die doel om ons diverse landskappe, wildlewe en kulture en die breër Afrika-kontinent te vier, en ook om