Weg!

’n Kykie na dieremaniere

Die inskrywings vir die Wildlewefotograaf van die Jaar raak by die jaar al beter! Nes jy dink jy’t sekerlik nou al die mooiste landskapfoto of diereportret gesien wat ’n kamera kan vasvang, slaag dié fotograwe daarin om met iets nóg meer indrukwekkend vorendag te kom. Die vindingrykheid, kreatiwiteit en nabyheid van die nabyskote is dié keer weer beter as vantevore.

Hierdie 59ste ronde van dié kompetisie is inspirerend. Die foto’s beklemtoon die natuur se kompleksiteit en herinner ons opnuut hoe noodsaaklik bewaring is.

Indien jy dalk binnekort Londen toe gaan: Die foto’s wat vanjaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related