Weg!

Mens en dier

Die wenners van die jaarlikse kompetisie Wildlewefotograaf van die Jaar is laat in 2021 aangekondig. Die kompetisie vier die grootsheid van die natuur, maar dit beklemtoon al hoe meer die ingewikkelde verhouding tussen die mens en sy omgewing.

Dié kompetisie word aangebied deur die Natural History Museum in Londen. Meer as 50 000 inskrywings is uit 95 lande ontvang en die wenners is anoniem deur -n paneel van kundiges aangewys.

Die wenfoto-s is uitsonderlik: Elkeen verbeeld kunstige komposisie, tegniek en -n ware interpretasie vanse gunstelinge; kyk die res aanlyn by nhm.ac.uk/wpy/gallery.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related