Uit Die Boskantoor
Vryheid. Wat beteken dit vir jou? As jy hierdie tydskrif lees, verstaan jy die gevoel van vryheid wat reis jou kan bied. Om met jou eie voertuig iewers op ’n verre pad te toer en vanaand jou tent in ’n kampplek staan te maak, ’n vuurtjie te laat knet