Weg!

Uit die boskantoor

Vryheid. Wat beteken dit vir jou? As jy hierdie tydskrif lees, verstaan jy die gevoel van vryheid wat reis jou kan bied. Om met jou eie voertuig iewers op ’n verre pad te toer en vanaand jou tent in ’n kampplek staan te maak, ’n vuurtjie te laat knetter en die sterre te sit en bewonder. Dáár lê ’n bietjie vryheid, al is dit net ’n tydelike losmaak van jou dinge by die huis, Eskom, kantoorpolitiek, die prys van brandstof...

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related