Dankie, Mense!
Toe Weg se eerste Stapgids in 2019 verskyn het, het die redaksie nie kon raai dat dit ’n jaarlikse instelling sou word nie. Ons is sonder ’n roetekaart ’n nuwe koers in, hoopvol dat dit ’n paar mooi dinge langs die pad sou oplewer. Die landskap was d