Op Die Rand Van Salig
Daar is mense wat glo die vinnigste manier om jou liefde vir iets te laat taan is om dit jou werk te maak. Wanneer mense hoor ek werk vir Weg, is die reaksie dikwels: “Jy het seker die lekkerste job in die wêreld… julle is mos heeltyd op vakansie!” D